REINSTATEMENT OF THE BURNT CARD /HERSTELLING VAN DIE VERBRANDE KAART


(ENG) 
You let the audience a card draw and you borrow three watches. Fold the clocks in three pieces of paper and lay them on a table, and cover them with a handkerchief. The card is burned and placed in a casket. Shortly thereafter opened the box, disappeared. The watches are investigated and under the glass are a piece of burnt card, and in the closet of a small card, the same as burnt. Here's the secret. You care that you know which card you went, watches lies on the table with a "fall trap" as previously explained. The assistant behind the curtain necessary. The magician says his course which card was burned. Brought about the disappearance of using a piece of cardboard that fit exactly in the box of the same color. The same principles, as made ​​clear in previous lesson. The audience can not think differently that disappeared as wonderful, and the card in the clock occurrence.

(AFR)  U laat een van die gehoor n kaart  trek en u leen drie horlosies.  Vou die horlosies in drie stukke papier en lê hulle op n tafel neer, en bedek hulle met n sakdoek.  Die kaart word verbrand en in n kissie geplaas.  Kort daarna word die kissie oopgemaak, die as het verdwyn.  Die horlosies word ondersoek en onder die glas van een wor n stukkie van die verbrande kaart gekry,en in die kas van een n klein kaartjie,dieselfde as die verbrande.  Hier is die geheim.  U het sorg gedra dat u weet watter kaart u getrek het, die horlosies lê op die tafel met n “valtrap” soos voorheen verduidelik.  Die assistent agter die gordyn doen die nodige.  Die towenaar sê hom natuurlik welke kaart verbrand was.  Die verdwyning van die as word teweeggebring deur gebruik te maak van n stukkie karton wat presies in die kissie pas en van dieselfde kleur.  Dieselfde beginsels,as in vorige les duidelik gemaak.  Die gehoor kan nie anders dink dat die as wonderlik verdwyn,en as gevolg het die kaart in die horlosie ontstaan.

No comments:

Post a Comment