RESTORATION OF A FADED HANDKERCHIEF /

(ENG) This trick may seem difficult but it is quite simple. The magician's assistant must have two handkerchiefs of the same color and quality. He places one on the table to do the trick with and keeps the other in his pocket. This handkerchief is now cut into pieces and placed under a glass on the table. The magician says that he is going to give the handkerchief time to recover, and continues with another trick. Meanwhile the assistant puts his hand in the draw from behind the curtain and removes the torn handkerchief by using a trap door in the middle of the table, and places the whole handkerchief inside. The glass is removed and the handkerchief is whole again (a table like this should be made by the student) It is used in many cases and is very convenient. All it takes is a small square slab to be sawed in the middle of the table, and a piece to fit perfectly in that area, this should be able to be removed and placed back by putting your hand in the draw at the back of the table.
 (AFR)  Hierdie vertooning mag moeilik lyk maar dit is heel eenvoudig.  Die towernaar se assistant moet 2 sakdoeke hê van dieselfde kleur en kwaliteit.  Hy gooi een op die tafel neer om die kuns meet te doen en hou die ander in sy sak.  Hierdie sakdoek word nou aan stukkies geskeur en onder n glas wat op n tafeltjie op die verhoog staan, geplaas.  Die Towenaar sê nou dat hy die sakdoek sal tyd gee om te herstel,en gaan solank aan met n ander vertoning.  Intussen steek die assistant sy hand van agter die gordyn uit in die laai van die tafeltjie en verwyder die geskeurde sakdoek deur behulp van n “Valtrap” in die middle van die tafelblad,en plaas die heel sakdoek daarin..  die glas word verwyder en die sakdoek kom heel daaruit.  So n tafeltjie behoort n student vir hom te maak.  Dit word in baie gevalle gebruik,en is baie handig.  Al wat nodig is,is om n klein vierkant uit die plad te saag,en daar n stukkie daar te sit wat presies pas en verwyder kan word deur die hand by die laai in te steek.

DIE VERDWYNENDE 10c

(ENG)



(AFR)   Neem n klein stukkie  was en druk dit aan u duim vas.  Kry n seuntjie uit die gehoor en sê dat u hom n 10c gaan gee, maar hy sal die 10c nie kan vashou nie.  Want dit sal  verdwyn uit sy hand.  U wys hom die 10c en druk dit styf vas in die middel van sy hand, vir n paar sekondes terwyl u met hom praat en hom in die gesig kyk.  Maak nou sy hand toe en sê vir hom om vas te hou.  Die 10c het natuurlik aan die was bly sit en het saam met u duim uitgekom.  Hy is egter onder die indruk dat die 10c nog daar is,deur die gevoel wat deur die drukking ontstaan.  Laat nou die 10c in iemand se sak val.  Praat n bietjie Towernaartaal met die 10c, laat die seun sy hand oopmaak en dit sal verdwyn.  Sê hom waar hy moet soek en tot sy verbasing vind hy die 10c in iemand anders se sak.

HOW TO POCKET MONEY DOUBLED /HOE OM SAKGELD TE VERDUBBEL

(ENG)  The only preparing to celebrate 10c in your left hand hide hold before you start. Call someone from the audience and let him bring his hat. Borrowing 5 10c of the audience. Ask you fiend they hard to Phone, while they lay on a board one by one, so that the audience can be assured that there are only 5. Ask him how many there are. He will say "5". Take the plate and threw 5 in the left hand where the 4 hide. Say to him: "I will place these 5 10c in your hat, and you must keep the hat above your head, so everyone can see that there not be added." You obviously 4 10c in his hat placed without him knowing about it. Borrowing another 5 10c and pretend you throw them in the left hand. You do not, but keep them in the right hand to his late Fall. Then take your 4 of 5 10c to in your pocket and keep one in the right hand, keeping close your left hand in the air and say "10 fly to the hat!" "Look, sir, whether they be land." Phone Please hard while they lay down on the board. "Everyone will be amazed to see that there are now 9. Make it more interesting by accusing him of want to steal. Take his righthand while it let you shake the 10c you tremendously in the right hand, in the blackboard Fall. It seems that it comes out of his sleeve. While this will cause laughter, you apologize and say 10 but lack flew and landed his sleeve. "You see, there are now 10 10c and the money is doubled.



(AFR)  Die enigste voorbereiding is om vier 10c in u linkerhand verberg te hou voor u begin.  Roep iemand van die gehoor en laat hom sy hoed saambring.  Leen 5 10c van die gehoor.,vra u viend om hulle hard op te tel,terwyl hy hulle een vir een op n bord neerlê,sodat die gehoor oortuig  kan wees dat daar net 5 is.  Vra hom hoeveel daar is.  Hy sal sê “5” .  Neem die bord en gooi die 5 in die linkerhand waar die 4 verberg is.  Sê aan hom: “Ek sal nou hierdie 5 10c in u hoed plaas,en u moet  die hoed bokant u kop hou,sodat almal kan sien dat daar geen ander bygesit word nie”.  U het natuurlik die 4 10c in sy hoed geplaas sonder dat hy daarvan weet.  Leen nog 5 10c te en maak asof u hulle in die linkerhand gooi.  U doen dit egter nie,maar hou hulle in die regterhand wat u aan u sy laat val.  Daarna plaas u 4 van die 5 10c te in u sak en hou een in die regterhand,hou nou u linkerhand in die lug en sê”10 vlieg na die hoed!”  “Kyk nou,meneer,of hulle daar aangeland het.”  Tel hulle asseblief hard terwyl u hulle op die bord neerlê”.  Almal sal verbaas wees om te sien dat daar nou 9 is.  Maak dit meer interessant deur hom te beskuldig dat hy een wil steel.  Neem sy regtermou,en terwyl u dit geweldig skud laat u die 10c wat u in die regterhand het,in die bord val.  Dit blyk asof dit uit sy mou kom.  Terwyl dit gelag sal veroorsaak,vra u verskoning en sê die 10 te het maar net tekort gevlieg en in sy mou te lande gekom.  “Sien u,daar is nou 10 10c te en die geld is verdubbeld.

THE MAGICAL EASTERN TOLLE/ DIE BETOWERENDE OOSTERSE TOLLE

(ENG)  You may have seen the old Indian Mage, three reels and a double rope tack. Two men hold everyone to a point, the guy standing on the reels and fly them out without the rope broke. It is very simple. The Wizard knows no devil art. He has no connection to the vent. He just knows the secret. He reels the size of "Billiard Balls", and drill the holes about the size of a pencil  . Get two pieces of "Tape" of the best quality linen, about wide and long. Double end of a "tape" about a string. Insert the folded end of the "tape" through the eye. Put the first rope back into the toll and you will find the link whole is in the toll. Thread the other 2 reels from both sides. Move two outer reels back and forth on the "tape" to show that there is no cheating occurs. Let 2 persons each end of the "tape" keep and late Fall. Take the two ends late Fall, and make a knot on the reels. Let them now ends late Fall and the ends to which you hold the knot. They pull the end  tight, you talk magic words  and save with the stick on the reels. They fly out and every person with a "tape" in his hand. Try it and you will understand it better. Just follow these instructions


(AFR)  U het seker al die ou Indiese Towenaar gesien,drie tolle en n dubbele tou ryg.  Twee mans hou elkeen aan n punt vas,die ou staan op die tolle en hulle vlieg uit sonder dat die tou gebreek het.  Dit is baie eenvoudig.  Die Towenaar ken geen duiwelskuns nie.  Hy het ook geen verbinding met die vent nie.  Hy ken maar net die geheim.  Hy kry tolle die grootte van “Billiard Balls”, en boor die gate deur omtrent  die grootte van n poltood.  Kry ook twee stukke “Tape”,van die beste kwaliteit linne,omtrent  breed en lank.  Maak hulle dubbel ent van een “tape” omtrent deur een tou.  Steek die gevoude ent van die ander “tape” deur die oog.  Steek die eerste tou terug in die tol en u sal vind dat die verbinding geheel berberg is in die tol.  Ryg nou die ander 2 tolle van weerskante in.  Skuif die twee buitenste tolle heen en weer op die “tape” om te wys wat daar geen kullery ontstaan nie.  Laat 2 persone elkeen n ent van die “tape” hou en laat val.  Neem die twee ente wat hulle laat val het, en maak n knoop oor die tolle.  Laat hulle nou die ander ente laat val en die ente waarmee u die knoop gemaak het vashou.  Hulle trek effenstjies styf, u praat towertaal en slaan met die stok op die tolle.  Hulle vlieg uit en elke person staan nog met n “tape” in sy hand.  Probeer dit en u sal dit beter verstaan.  Volg net hierdie instruksies.

THE TEASPOON THAT MELTS TRICK/ DIE TEELEPEL WAT SMELT

(ENG)   Place 120gof 'Bismuth' in a container. When it starts evaporating add 75g led and 45g tin, this will combine to look like a silver metal that will melt in water. Mold this into a teaspoon and give it to someone to stir there tea or coffee with to there astonishment the spoon will melt .

(AFR)   Gooi in n bakkie 120 g "Bismuth", en wanneer dit aan die verdampe gaan,voeg 75 g lood daarby en 45g tin.Hierdie metale sal nou verbind en n mengsel vorm wat soos silwer lyk,en oplosbaar is in water.Laat hieruit teelepels maak en gee aan iemand om sy koffie te roer.  Tot sy verbasing smelt die lepel in sy koffie.

THE PIGEONS OUT OF THE HAT/DIE DUIWE UIT DIE HOED


(ENG)  Good but well-known show you have probably seen before, done by magician on stage. This requires the help of an assistant. A hat borrowed from someone in the audience and turned to show is nothing special. The Wizard puts the hat on a table behind a vase or something Otherwise, while continuing with another show. While the assistant hat away, take a bag with a couple of pigeons. The wizard pick them one by one to the amazement of the audience. The show can be very long winded. It's also a good idea to bag doves hanging behind the table, and while the hat on the table, you create it. Let it then stood for a while before you take the pigeons out, and you may make or surprised you the pigeons from it, and you can pretend you surprised to find them, and the man says that the hat was empty.


(AFR)  Die goeie maar welbekende vertoning het u seker al vantevore gesien,gedoen deur Towenaar op die verhoog.  Dit vereis die hulp van n assistant.  n  hoed word geleen van iemand in die gehoor en om en om gedraai om te wys daar is niks besonders ontrent nie  Die Towenaar plaas nou die hoed op n tafel agter n blompot of iets anders,terwyl hy aangaan met n ander vertoning.  Onderwyl neem die assistant die hoed weg,plaas n sak met n paar duiwe daarin.  Die towenaar haal hulle een vir een  daar uit tot die verbasing van die gehoor.  Die vertoning kan baie uitegebrei word.  Dis ook n goeie plan om die sakkie met die duiwe agter die tafel te laat hang,en terwyl u die hoed op die tafel plaas,skep u dit op.  Laat dit dan n ruk staan voor u die duiwe daaruit neem,en u mag maak of u verbaas staan voor u die duiwe daaruit neem, en u mag maak of u verbaas is om hulle daar te vind,en die man sê dat die hoed nie leeg was nie.

THE CHANGE OF CARDS /DIE VERANDERING VAN KAARTE


(ENG) 
3 persons from the audience and called while you 3 cards with their face sides lifted the table one after the other, asking each person in turn to look at the map, and remember which card he saw. Everyone who looked finished turning his back so he can see the other's map. They say now that their going to ask you what card they have seen. Each course in turn says the name of the card that he had seen, but to his surprise lift the card and it's total another. The same is done with all 3, the results are the same.

EXPLANATION: There are six cards; 3-lived but the other 3 are pasted on their backs made ​​with the same material of which the tablecloth. In each case the card is first shown, but in the 2nd case the card lying on the table and lifted the top.


(AFR)  Roep 3 persone uit die gehoor en terwyl u 3 kaarte wat met hulle gesigkante op die tafel lê een na die ander oplig, vra u elke person op sy beurt om na die kaart te kyk,en onthou welke kaart hy gesien het.  Elkeen wat klaar gekyk het draai sy rug sodat  hy nie die ander se kaart kan sien nie.  Sê hulle nou dat u hul gaan vra watter  kaart hulle gesien het.  Elkeen sê natuurlik op sy beurt die naam van die kaart wat  hy gesien het,maar  tot sy verbasing lig u die kaart op en dis total n ander  een.  Dieselfde word gedoen met al 3, die resultate is dieselfde. 
VERDUIDELIKING:  Daar word ses kaarte gebruik;  3 is gewoon maar die ander 3 is op hulle rugkante geplak met dieselfde material  waarvan die tafeldoek gemaak is.  In elke geval word die kaart wat onder lê eerste gewys,maar in die 2de geval word die kaart wat onder  lê op die tafel  en die  boonste opgelig.  

REINSTATEMENT OF THE BURNT CARD /HERSTELLING VAN DIE VERBRANDE KAART


(ENG) 
You let the audience a card draw and you borrow three watches. Fold the clocks in three pieces of paper and lay them on a table, and cover them with a handkerchief. The card is burned and placed in a casket. Shortly thereafter opened the box, disappeared. The watches are investigated and under the glass are a piece of burnt card, and in the closet of a small card, the same as burnt. Here's the secret. You care that you know which card you went, watches lies on the table with a "fall trap" as previously explained. The assistant behind the curtain necessary. The magician says his course which card was burned. Brought about the disappearance of using a piece of cardboard that fit exactly in the box of the same color. The same principles, as made ​​clear in previous lesson. The audience can not think differently that disappeared as wonderful, and the card in the clock occurrence.

(AFR)  U laat een van die gehoor n kaart  trek en u leen drie horlosies.  Vou die horlosies in drie stukke papier en lê hulle op n tafel neer, en bedek hulle met n sakdoek.  Die kaart word verbrand en in n kissie geplaas.  Kort daarna word die kissie oopgemaak, die as het verdwyn.  Die horlosies word ondersoek en onder die glas van een wor n stukkie van die verbrande kaart gekry,en in die kas van een n klein kaartjie,dieselfde as die verbrande.  Hier is die geheim.  U het sorg gedra dat u weet watter kaart u getrek het, die horlosies lê op die tafel met n “valtrap” soos voorheen verduidelik.  Die assistent agter die gordyn doen die nodige.  Die towenaar sê hom natuurlik welke kaart verbrand was.  Die verdwyning van die as word teweeggebring deur gebruik te maak van n stukkie karton wat presies in die kissie pas en van dieselfde kleur.  Dieselfde beginsels,as in vorige les duidelik gemaak.  Die gehoor kan nie anders dink dat die as wonderlik verdwyn,en as gevolg het die kaart in die horlosie ontstaan.

HOW TO GET MONEY FROM THE AIR CATCH /HOE OM GELD UIT DIE LUG TE VANG


(ENG)  This show is very impressive as it is well worn. Ensure you about 34 10c ready before you start. Place 30 in the left hand and 4 in the right hand. Borrow a hat in the audience and while some consideration about the hat, leave the 30-10c fall. Ensure that they make no noise. You can leave your hand in the hat and the rest inlet money. Take the hat at the edge and keep it in the air with his left hand. Addressed the audience, saying that catch your money out of the air. Ask someone to take any number between 1 and 10. Then ask you again another while each number in the previous Tel. You know well that only 34 10c, and just when you near 30, say for example the last number, 28, then make you seem like someone said 6, then 34 and now you say it's enough. Make a move with your right hand in the air, just as if you throw money and put it into the hat. Bump on the edge of the hat, so the money within a noise every time. The people think you throw the money, but you always keep but 4 10c in the right hand. After so detained for awhile tell you that you think it's enough. Empty hat in a plate and let someone money out loud Tel. He takes 30. You say that there are 4 short, and you will soon catch them. Caught in the air and threw 4 10c in the board.


(AFR)  Hierdie vertoning is baie indrukwekkend as dit goed voorgedra word.  Sorg dat u omtrent 34 10c te te gereed het voor u begin.  Plaas 30 in die linkerhand en hou  4 in die regterhand.  Leen n hoed in die gehoor en terwyl u een of ander aanmerking maak omtrent die hoed,laat u die 30 10c te daarin val.  Sorg dat dit geen geraas maak nie.  U kan u hand in die hoed laat rus en die geld inlaat.  Neem nou die hoed by die rand,en hou dit in die lug met die linkerhand.  Spreek nou die gehoor toe, en sê dat u geld uit die lug gaan vang.  Vra iemand om enige aantal tussen 1 en 10 te neem.  Dan vra u weer n ander terwyl u elke getal by die vorige tel.  U weet goed dat u net 34 10c te het, en net sodra u naby 30 kom,sê byvoorbeeld die laaste getal het,28 gemaak,dan maak u asof iemand 6 gesê het, dit maak dan 34 en u sê dit is nou genoeg.  Maak nou n beweging met u regterhand in die lug, net asof u geld vang en dit in die hoed gooi.  Stamp aan die rand van die hoed,elke keer sodat die geld daarbinne n geraas maak.  Die mense dink u gooi die geld daarin,maar u hou altyd maar die 4 10c te in die regterhand vas.  Nadat u so aangehou het vir n rukkie sê u dat u dink dit is genoeg.  Maak die hoed leeg in n bord en laat iemand die geld daarop hardop tel.  Hy vind 30.  U sê dat daar 4 kort is, en dat jy hulle gou sal vang.  Vang weer in die lug en gooi die 4 10c te in die bord.

HOW TO LIGHT A CANDLE WITH A GLASS OF WATER/ HOE OM N KERS MET N GLAS WATER OP TE STEEK


(ENG)  You will need to attach piece of phosphorescence to the brim of a glass of water before you start the performance for your audience.  Remember after you have blown out the flame of the lighted candle, you will have to quickly hold  the still warm wick to the part of the glass of water where the phosphorescence is attached.  This performance work well as the heat of the candle’s wick lightens and enflames the candle once again when you hold the hot wick against the phosphorescence.

(AFR)  Voor u met u vertoning  begin, het u n klein stukkie fosfor om aan die rand van die glas water te vryf.  Hou die pit van die kers wat pas uitgeblaas is by die fosfor en die kers sal aan die brand slaan.  Die hitte van die pit laat fosfor ontvlam en dit steek die kers op.

CHANGE TOBACCO INTO A CIGARETTE/ DIE VERANDERING VAN TWAK NA SIGARET


(ENG)  Use a small tobacco tin, take out a small amount  of  tobacco and hold it in your right hand which you hold in a “begging form”  Mutter a few “magic words” and the tobacco changes into a fully-formed cigarette.  In a small pouch, place a cigarette and tie a rubber band to the pouch. Show your empty hands to the audience.  Pretend you are searching for something and in the meanwhile pull down the pouch with cigarette inside, hold it in your right hand.  This tobacco must not be thrown in your hand, but into the small pouch you hold in your hand, with a few movements and mumble  a few “magic words” command the change to happen .  Let go of the small pouch, it must be flung away up into your sleeve and then bring forward the cigarette.

(AFR)  Neem n blikkie twak en gooi n bietjie in die regterhand wat u soos n bakkie hou.  Praat n paar  towerwoorde en die twak verdwyn en n sigaret is in die plek.  Maak n klein sakkie vas aan n stukkie rek,presies soos in n vorige les,en plaas daar n sigaret in.  Wys aan die gehoor dat die hande leeg is.  Terwyl u maak asof u na iets soek,trek u die sakkie na onder en hou dit in u regterhand.  Nou gooi u nie die twak in u hand nie, maar wel in die sakkie wat u in die hand hou.  Maak n paar bewegings en vra die geeste om die verandering teweeg te bring.  Neem die sigaret uit met die linkerhand,en laat die sake los.  Hy vlieg weg,op in u mou en u het die sigaret in u hand

10c BY THE TABLE DIE 10c DEUR DIE TAFEL


(ENG) 
Take an ordinary handkerchief and a 10c in one of the corners. Take a handkerchief of the same color and quality and let the audience investigation. If you get it back, exchange it for the one with the 10c. Borrowing 10c and let them make a mark. Pretend you 10c in the handkerchief place but hide it in your hand and simultaneously place unwrapped 10c in the middle of the handkerchief. Let someone feel the 10c actually there. Keep a dish of water under the table, talking uttering a few magic and let the 10c out of your hand in the dish Val. Take the handkerchief and shaking it from while wrapped 10c in the hand. Let 10c out of the water and explore. He will admit it's the same that you borrowed from him.

(AFR)  Neem n gewone sakdoek en werk n 10c toe in een van die hoeke.  Neem nog n sakdoek van dieselfde kleur en kwaliteit en laat die gehoor dit ondersoek.  As u dit terug kry,ruil u dit om vir die een met die 10c.  leen n 10c en laat hulle daar n merk maak.  Maak asof u die 10c in die sakdoek plaas maar verberg dit in u hand en terselfdertyd plaas u die toegedraaide 10c in die middel van die sakdoek.  Laat iemand kom voel dat die  10c werklik daar is.  Hou n skottel water onder die tafel, praat n paar towerwoorde en laat die 10c uit u hand in die skottel val.  Neem die sakdoek op en skud dit uit terwyl u die toegedraaide 10c in die hand hou.  Laat die 10c uit die water haal en ondersoek.  Hy sal erken dis dieselfde wat u by hom geleen het.

THE EGG IN THE HANKERCHIEF/DIE EIER IN DIE SAKDOEK


(ENG)  The Magician asks  a gentleman out of the audience to lend him his handkerchief,  Let the same gentleman be the assistant on stage while the magician perform this trick.  Close by must be a dish or bowl with eggs, within reach of the magician for this performance.  The magician takes an egg from the bowl, wrap it in the handkerchief and hit it with a hammer.  The gentleman who gave his handkerchief now thinks that that was the last seen of his handkerchief ,but the magician shakes out the handkerchief without a spot on it.
This is how it is done:-  The Magician needs a empty egg shell before’hand in a small tobacco pouch tied to a rubber band which has to be pinned unto the shoulder part of the shirt sleeve.  The bag with the eggshell must hang inside the sleeve of the Magician’s jacket or blazer.  The egg taken from the basket or bowl of eggs, is not the actual one that he places in the given
Handkerchief, instead the Magician pulls the eggshell (in the pouch) downwards and put the actual egg in his blazer pocket.  The assistant can feel the prove and witness that there is an egg in the handkerchief (it is the eggshell that the assistant will feel)  Then the magician hammers the eggshell to pieces and as soon as he leaves it, it pulls up in the sleeve of his blazer(jacket) out of sight. The audience will assumed that it has disappeared.

 (AFR)  Die Towenaar leen n duur en n goeie sakdoek van n heer uit die gehoor en vra hom om op die verhoog te kom en hom met die vertoning te help.  Digby staan n skottel met eiers,  Die Towenaar neem een daaruit,plaas dit in die sakdoek en slaan dit fyn met n hamer.  Die eienaar dink sy sakdoek is verlore,maar die Towenaar skud hom uit en hy makeer niks.
 So word dit gedoen:  Die Towenaar voorsien himself van n leë eierdop en klein twaksakkie wat vasgemaak is aan sy  hempsmou met n stukkie rek.  Die sakkie met eierdop daarin hang in sy baadjiemou.  Hy plaas nie die werklike eier wat hy uit die skottel haal in die sakdoek nie,maar trek die eierdop ( in die sakkie) na onder en plaas die regte eier  in sy onderbaadjiesak.  Hy laat die assistent bo op die sakdoek voel en homself bevredig dat die “eier” daar is.  Dis natuurlik die dop wat hy voel en nie die eier nie.  Die Towenaar slaan nou die dop (wat in die sakkie is) en laat die sakkie uit die sakdoek nou in sy mou opglip. As hy nou die sakdoek oopmaak het als natuurlik verdwyn.

HOW TO CHANGE A COME INK IN WATER WITH GOLDFISH CONTAINING/ HOE OM N KOM INK TE VERANDER IN WATER MET GOUDVIS DAARIN


ENG)  Take a glass bowl with clean water and a couple of fish or other animals. The bowl must have a foot so it is quite high above the tabletop stand. Get a piece of black silk just come into the inside of the suit. Make a wooden spoon with a hole in the handle with a very small hole in the spoon itself lead. Fill the handle with ink and keep the hole above it so that the ink allow the spoon lead you. Cover the inside of the basin with the black side, it will give the walls sticking when wet is you say to the audience that you have come in ink, and to prove it, take the spoon and pretend you ink out the creation. At the same time let the ink flow into the spoon.
Pour ink in a board and have it examined by the audience. They admit it truly is, and they think you have created that look completely black, they think the Inky. You now take a handkerchief and place it over the bowl. Talk your now magician talk  and invite the fish to come to the bowl. Take hold of the handkerchief with both hands on the side closest to yourself, and make sure you take the black silk as. Subtract all so let its Fall to the ground and give the handkerchief back.  You have time to do it because everyone are interested in the fish.

 (AFR)   Neem n glaskom met skoon water en n paar vissies of enige ander diertjies daarin.  Die bak moet n voet hê sodat dit taamlik hoog bokant die tafelblad staan.  Kry ook n stuk swart sy wat net in die binnekant van die kom pas.  Maak n hout lepel met n gat in die steel wat met n baie klein gaatjie in die lepel self uitloop.  Vul die steel met ink en hou die gat bo dis sodat die ink nie in die lepel uitloop voor u die toelaat nie.  Bedek die binnekant van die kom met die swart sy, dit sal aan die wande vaskleef as dit nat is,  U sê aan die gehoor dat u  daar in kom ink het,en om dit te bewys neem u die lepel en maak asof u ink uit die kom skep.  Terselfdetyd laat u die ink in die lepel vloei.
Gooi nou ook ink in n bord en laat dit ondersoek deur die gehoor.  Hulle moet erken dit is waarlik in, en daar hulle reken u het dit uit die kom geskep wat heeltemaal swart lyk,dink hulle dat die kom ook vol ink is.  U neem nou n groot sakdoek en plaas dit oor die bak.  Praat nou Towenaartaal en nooi die vissies  uit om na die bak te kom.  Neem die sakdoek beet met beide hande aan die kant naaste aan uself,en sorg dat u die swart sy ook so vat.  Trek alles so af,laat die sy op die grond val en gee die sakdoek terug.  U het baie tyd om dit te doen want almal stel belang in die vissies en dis al wat hulle na kyk.

HOW TO A CARD'S NAME TO READ IN ANOTHER'S BAG/ HOE OM N KAART SE NAAM TE LEES IN N ANDER SE SAK



(ENG)  Take a deck of cards and let someone mix it from the audience. Tell him that when he turned around, he was the top cards of the pack decreases and place them on a tray. Then he takes them to the audience, and ask two people to each one in their pocket. When everything is ready step Wizard to forward, think so bit and say the name of the card in the person's business.

This secret: Before the show starts, put your two cards that you know the names in your pocket. So instead you have unchecked the two cards on top of the pack. It is natural the two you know the names from.

(AFR)  Neem n pak kaarte en laat dit goedskommel deur iemand uit die gehoor.  Sê hom dat wanneer hy omdraai,moet hy die boonste kaarte van die pak afneem en hulle op n skinkbord plaas.  Dan moet hy hulle na die gehoor neem, en twee persone vra om elkeen een in hulle sak te steek.  As alles klaar is stap die Towenaar na vorentoe,dink so n bietjie aandagtig se sê die naam van die kaart in die person se sak. 
Hierdie geheim:  Voor u met die vertoning begin,steek u twee kaarte waarven u die name ken in u sak.  So plaas u ongemerk die twee kaarte bo-op die pak.  Dit is natuurlik die twee wat jy later uitdeel ,en u ken die name.

THE DANCING HUMAN SKELETON /DIE DANSENDE MENS GERAAMTE

ENG) This can be a delightful and surprising performance if practiced properly beforehand.  You will need carton(box) paper the size of a large slate.  Use black lacklustre paint to paint the slate(no paint with a shining or glow after effect must be used).  Carefully draw the form of a human skeleton on the slate.  Cut it out and make a cardboard human skeleton figure with movable arms and legs (by attached silkstrings (black) that hang at the back of the figure.  Place a blackboard(the type used in schools to write with chalk on),on a easel.  Hang the skeleton figure at the back  of blackboard that’s on the easel.  Tell your audience that you are going to draw a human skeleton on the blackboard for them,and you are going to instruck it to “come  alive”.  Try it a few times,pretend that there must be something wrong with the blackboard then turn the board around.  The skeleton man is black so the audience won’t see it against the board.  Start immediately to outline your already cut out black skeleton man with white chalk.  Take care that it stays very still while you outline his shape.  Once you have completed the outline of the skeleton man instruct it to “come alive” and simultanecusly pull the black silk string at the bottom to ensure the skeleton man’s arms and legs spread outwords. You will received a pleasantly surprise reaction from your audience.  Some background music will also be good to make it more exciting towords the surprising “come alive” action from your skeleton man

(AFR) Hierdie vertoning sal baie verbasing teweegbring indien behoorlik gedaan.  Oefen n weinig voor u hierdie vertoning maak sodat u alles knaphandig kan doen en geen fout maak nie.  Kry n stuk karton so groot as n lei,en verf dit pikswart met dooi verf,dit wil sê daar moet geen vernis of iets wat blink in die verf wees nie.  Teken nou n mensegeraamte op die karton,sny dit uit en maak n kaartman.  U weet natuurlik wat n kaartman is,as jy nie weet nie vra die oumense,hulle kan u sê.  Kry nou n swartbord op n esel soos die kunstenaars gebruik en hang die kaartman daarteen aan die agterkant.  U sê aan die gehoor dat u n mensgeraamte op die bord gaan teken en dit dan lewendig gaan maak.  U probeer n paar keer maar maak of daar iets met die swartbord verkeerd is, en draai hom om.  Die kaartman is swart en die gehoor kan dit nie opmerk op die bord nie.  U begin nou dadelik die kaartman in te vul soos n mens-geraamte met n stuk wit kryt.  Sorg dat niks roer solank u teken nie.  As u klaar is gelas die kaartman om lewendig te word.  Terselfdertyd trek u die lyntjies onderaan wat van swart sy moet wees,en die geraamte slaan die arms en bene uit tot die verbasing van die gehoor.  n Bietjie musiek sal die vertoning baie aanhelp.

THE WITHERED (FADED) ROSE/DIE VERWELKTE ROOS

(ENG)     This is also a pleasant and surprising performance for any audience to watch, but because the end-result takes 3-4 hours to show the actual change in a withered rose that was transformed into a red and beautiful rose in blossom you will have to prepare a second rose to show your audience the actual transformation.  Use a withered rose,sprinkle some brimstone(sulpher) on glowing(hot) coals,keep the rose over the fumes from the burning coals and brimstone.  Dip the rose in water towords the end put it away to be transformed in the period of 3-4hours time,it takes to show the change.  The end result is a beautiful red rose in blossom

(AFR)   Hier is iets wat terloops vertoon kan word en baie verbasing teweeg sal bring.Neem n verlepte roos.Gooi n bietjie blomswaal op gloeiende kole en hou die roos in die dampe daarvan.Doop dit in water en plaas dit in n laai vir drie of vier ure . As  u dit uithaal sal dit rooi en bloeiend wees

THE OBEDIENT WATCH (MAGIC TRICK)/DIE GEHOORSAME HORLOSIE

(ENG) Ask someone out of your audience to lend you his/her wrist watch and invite 3 more (armwatch) persons to come forward as witnesses of the act.  As proof of the wristwatch being in working order,let one person listen to it by asking him/her to hold it close enough to his/her ear to listen for the “obedient” watch”that you have instructed to work and keep in working order.  The person must witness and confess aloud that it is in  working order.  Now you take the watch,instruct it to stop don’t work,and hold it by the ear of another person to confess that he/she does not hear the watch in working order and it has indeed “stopped” when you gave it the instruction to do so.  The secret explanation is the concealed small magnet or a magnetic stone you keep in your left hand.  When the watch is placed on the magnet in your left hand,it will stop working.  Then again after you give it a shake and move it to your right hand it will once again start working again on your instruction.  This called the “obedientwatch”.

(AFR)Leen n horlosie van iemand in die gehoor,en vra n paar persone om rondom u te staan.  Hou die horlosie by die oor van een,en gelas dit om te loop.  Laat hom erken dat die horlosie loop.  Verwyder dit na die oor van n ander terwyl u dit gelas om stil te staan.  Laat hom erken dat die horlosie staan.  Hier is die uitleg:  Dra sorg wanneer u die horlosie leen,dat dit  n goeie een is en goed loop.  Verberg in die linkerhand n klein magneet of magnetiese klip.  Sodra u die horlosie op die magneet in u linkerhand plaas sal hy stil staan.  Verwyder u hom na die regterhand en gee hom n skud,sal hy weer loop

HOW TO “EAT CANDLES”/HOE OM N KERS TE EET

(ENG)  Take a few apples an cut the pieces in shapes of already lighed candles that have burned for a while.  Use sweet almond to cut out the shapes of candlewicks which you place inside the top parts of the candle-shapes apple pieces.  The apple-candles now have their cut out almond wicks.  Place them on a shandelier or gancy candle holder.  While you put them to one side,first continue with another performance and casually mention that you are feeling a bit puckish”hungry” and that you have a healthy appetite.  Then look around and casually mention that seeing there is nothing to eat ,you will have to make do with the candles as food.  First light up the almond candlewicks and impress your audience with your very extra-ordinary appetite,then eat the candles one after the other.

(AFR) Neem n paar groot appels, en sny n paar stukke uit in die vorm van die punte van gebrande kerse.Neem n soet amandel en sny daar stukke uit in die vorm van kerspitte en steek hulle in die stukke appel.  Steek hulle aan die brand vir n paar sekondes en blaas weer uit.  Die kerse word nou eenkant gesit op kandelare en terwyl u besig is met n ander vertoning maak u n aanmerking dat u baie honger is en n groot eetlus het.  U kyk rond en besluit dat aangesien daar niks te ete is nie, sal u maar die kerse eet.  Steek hulle eers aan die brand om die indruk te versterk, en eet hulle een na die ander op


HOW TO CHANGE WATER INTO DIFFERENT KINDS OF ‘WINE”/VERANDER WATER IN WYN

(ENG) You will need 4 beerglasses.  Rub one beerglass on the inside with a small piece of alum (alum stone).  In a second beerglass pour a drop of vinegar ,keep the 3rd beerglass empty.  Fill the fourth one with water.  Place in a piece of cloth crushed or minced brazil,then put it in your jaw.  Take a mouthful of water and spit it out in the beerglass which has the drop of vinegar inside.  It will have the exact same appearance as “Pontac”.  Take another mouthful of water,shew the Brazil cloth and spit out in the clean empty beerglass.  This one will give the “claret” effect and look.  Take the brazil and place it back in your jaw,with another mouthful of water and spit the water out in the beerglasswhich was rubbed inside with alum,and this one will have the colour effect of mulberry-wine.  The different colour effect compare very nicely with the tipe of different wine mentioned in this performing act.

(AFR)   Neem 4 bierglase.  Vryf een aan die binnekant met n stukkie a\"Aluin",gooi in n ander n druppel asyn,laat die derde een leeg bly en neem die ander een vol water.  Plaas in u kies n stukkie lap met n gemaalde "Brazil" daarin.  neem nou n mond vol water en spoeg dit uit in die glas met die asyn.  Dit sal presies soos "Pontac" lyk.  neem nou weer in u mond en dit sal presies soos "Claret" lyk.  Neem die "Brazil" terug in u kies met die "Aluin" en dit sal presies lyk soos Moerbei Wyn.

DIE MIDDELDEURSAAG VAN N MEISIE

(AFR) Miskien het u al hierdie vertoning gesien en was verbaas.  Dis heel eenvoudig net soos al die ander skynbare wonderwerke,n mens moet net die geheim ken.  U neem n groot kas,omtrent 45cm  langer as die langste van die twee dames wat u gaan gebruik.  Aan die koppenent van die kas is n gat waar die een meisie se kop uitsteek,en aan die voetenent is twee gate waar die ander meisie se voete uitspeek.  Die gehoor dink natuurlik  daar is net een meisie in die kas.  En u vra twee persone om een die voet en die ander se kop vas te hou.  Op n teken van die Towenaar krimp die meisies hulle inmekaar sodat elkeen net die helfte van die kas inneem en in n sittende houding is.  Die Towenaar en sy assistent neem gou n groot trek-saag en saag die kas middeldeur, hulle steek twee dun plankies in die gleuf en verwyder die twee stukke van mekaar.  Dit laat die gehoor se hare orent staan.  Die gordyn val en die apparaat word verwyder.

DIE BETOWERDE RINGE

(AFR)  U het al seker hierdie  vertoning gesien deur ander  Towenaars en gewonder hoe hulle dit doen.  Dis heel eenvoudig.  Laat vir u n aantal ringe maak,soos volg:
A.    Is gemaak met n opening wat veerkragtig sluit;
B.     Is n stel van twee ringe,die een in die ander;
C.    Is n stel van drie almal in mekaar;en
D.    Is twee los ringe met geen opening.
Die ringe behoort so dik te wees as n poltood en omtrent 15 -18 cm  in deursneë.  Lê die ringe een op die ander,en dit sal lyk of die ringe almal los van mekaar is.  DD moet bo lê dan B,dan A en dan C.  Handig D uit vir ondersoek en as hulle nog wil sien handig die ander D ook uit.  Hang die ringe oor u regterarm en sê dat hulle almal saamskakel.  Maak n aantal bewegings en bring B uit.  Die gehoor dink u het hulle inmekaar geskakel.  Laat hulle ondersoek,en as hulle terug gegee word ,doen weer dieselfde en handig C uit.  Neem nou A en terwyl u een van die ringe van C deur die opening laat gly het u vier inmekaar,voeg D by en u het vyf.  Neem D af en vervang deur B wat ses sal maak.  So gaan u aan en skakel hulle op alle maniere.  Verberg die opening van A met u duimn en probeer een van die D’s vry hou.  Dis nodig dat hierdie baie geoefen word as u n sukses daarvan wil maak.

HOE OM TEEN DIE HAND TE SKIET MET N PISTOOL

(AFR) Hier is weer n Towenaars-pistool nodig.  Die laaistok is die ding wat die illusie hier bewerk.  Dit is gemaak van blink staal,met die buis aan die eenkant in die vorm van n patroondop.  As die buis daaraan is moet die ente van die laaistok presies eenders lyk.  Laat een van die gehoor self kruit in die pistool gooi.  U plaas n stukkie watte daarin en stamp dit vas met die laaistok.  Die buis bly nou egter in die loop van die pistol.  Nou laat u die laaistok ondersoek deur die gehoor.  Laat iemand nou self n koeël neem,dit merk en dit in die loop gooi.  Plaas weer watte in en stamp vas.  Die koeël het natuurlik in die buis in die loop geval.  Nou sit die buis aan die laaistok vas en as gevolg van die watte,en as u dit uittrek,kom die koeël saam.  Dit word in die hand verberg.  U sê nou dat u na u hand gaan skiet en u deur bonatuurlike kragte dit sal bewerk dat u nie beseer sal word nie.  Plaas  bord op die tafel en hou u hand daaroor.  Trek die skoot af en laat die koeël uit u hand in die bord val.  Laat die gehoor weer die koeël ondersoek,en hulle sal erken dis dieselfde wat hulle daarin geplaas het.

DIE BETOWERENDE WANDELSTOK

(AFR) Neem 2 klein swart knipspeldjies, en n draadjie swart sy.  Maak die punt van die sydraad vas aan die spelde en steek hulle vas aan u broekspype net onderkant die knieë.  Gaan sit op u hurke in die middel van die vloer met u bene net so ver van mekaar dat die speldjies en draadjie styf trek.  U laat nou die stok leun teen die draadjie en hy bly regop staan.  U maak beweginge met u hand en maak asof u die stok laat regop staan deur “magnetism” of iets van die aard.  Hoewel heel eenvoudig,sal hierdie vertoning n baie goeie indruk maak.

DIE 20 METER LINT

(AFR) Hoop n klomp sy lint op in n bord voor u en verberg daaronder n klein rolletjie met 20 meter lint daarom gedraai.  U begin nou die bondel lint eet,vir elke mondvol wat u insteek neem u die vorige mondvol uit.  Dit is heel maklik na n bietjie oefeninge, en die gehoor merk dit nie op nie.  Na n rukkie sorg u dat u die klein rolletjie onder bedekking van die los lint in die mond kry,en hou dit in u kies.  U sê nou dat u genoeg geeët het, maar dat u slegte spysvertering het,en liewer maar weer die lint uit u maag sal haal.  Steek die twee vingers in u mond en kry die end van die lint beet.  Trek nou stadig uit terwyl  u dit voor u ophoop.  Hoe stadiger u uittrek,hoe beter sal die indruk wees.

DIE GEHOORSAME KAART

(AFR) Neem n pak kaarte, en laat iemand een trek.  Plaas dit weer terug in die pak sodat u weet waar dit te vinde is.  Plaas n klein stukkie was onder u duimnaal en druk daar n lang haar aan vas.  Doen dieselfde met die kaart.  Die haar is geheel onsigbaar.  U sprei nou die kaarte uit en roep die kaart om te spring wat u dan bewerkstellig met behulp van die haar.  Hierdie geheim word gebriuk vir ander vertonings en die student kan dit self uitbrei en sy eie idees in praktyk bring.

DIE KAART IN DIE NEUT

(AFR)   Neem n groot okkerneut en brand daar n gaatjie in.  Breek nou die pit binnekant met n naald en verwyder dit stukkie vir  stukkie.  Skryf die naam van n kaart op n stukkie  papier en plaas dit binne in die neut.  Maak die gaatjie toe met was en smeer daar stof oor sodat dit onsigbaar is.  Laat iemand n kaart trek , maar dra sorg dat u die naam weet,  U mag n pak kaarte gebruik met almal dieselfde naam.  Laat hom eers n gewone pak ondersoek maar sodra hy dit aan u terug gee ruil u dit om vir die ander pak.  Sê hom om nou dat hy die naam van die kaart wat hy getrek het in die neut sal vind.  Breek die neut,en daar is die naam.  Hy moet erken dit is die regte naam.

DIE GEESTE BEANDWOORD VRAE


(AFR)   Deel n aantal stukkies papier uit onder die gehoor en vra hulle om daarop te skryf,enige vraag wat hulle deur die geeste beandwoord wil hê.  Laat hulle die papietrtjie vou en in u hoed gooi.  U plaas die hoed op die tafel,neem n papiertjie daaruit en sonder om dit te open druk u dit teen u voorkop en beandwoors die vraag terwyl die person erken dat dit reg is.

n Geheim:-Die Towenaar of medium reël met anderwoorde iemand in die gehoor om n sekere vraag op sy papiertjie te skryf en dit op so n manier te vou dat u dit maklik sal uitken,die Towenaar neem enige papiertjie behalwe die een,druk dit teen sy voorkop en beantwoord nie die vraag op die papiertjie nie,maar wel die een wat hulle ooreengekom het.  Die person erken dis reg.  Nou vou die Towenaar hierdie papiertjie oop en lê dit voor hom op die tafel neer.  Hy neem n ander en druk dit teen die voorkop vas.  Hy beantwoord nie nou die vraag wat hy voor sy kop hou nie,maar wel die een wat voor hom op die tafel lê  Hy gee natuurlik enige paslike antwoord.  Hy lees en beantwoord almal op hierdie manier,en die “gereëlde” vraag vir die laaste.

HOW TO SHOOT A BIRD AND REVIVE IT /HOE OM N VOËL TE SKIET EN WEER LEWENDIG TE MAAK.

(ENG) Load your magician pistol with gun powder but instead of using live ammunition (lead) use quicksilver. Make sure that you have a bird close by somewhere on the stage. Shoot close to the bird (not hitting him) and he will fall to the floor in shock (as if he is dead) it takes the bird a few minutes to recover. In this time you can reassure the audience that you are going to revive the bird. When this happens they will be astonished


(AFR) Laai u Towenaars-pistool met kruit, maar in plaas van hael,plaas u daar kwiksilwer in.  Sorg dat u vir die vertoning n voël byderhand het en laat hom iewers op die verhoog sit.  Skiet nou net naby die voël en hy sal bedwelmd teen die grond val.  Dit sal n paar minute duur voor hy weer sal regkom,en u maak van die tyd gebruik deur die gehoor te verseker dat u hom lewendig gaan maak op een of ander manier.  Hulle sal verbaas wees.

DIE OPLOSBARE R2.00 STUK

(AFR) Kry n klein wynglasie met n plat boom.  Laat  n ronde stukkie glas wat net in die boom van die glasie  pas sny, en omtrent so groot is as n R2.00 stuk.  Sê aan die gehoor dat u die geldstuk in die water gaan oplos en dit later weer herstel.  U hou die stukkie glas versteek in u linkerhand.  Vul die glasie met water nadat dit ondersoek is en gooi daar n sakdoek oor.  Leen n R2.00 stuk en laat die gehoor dit merk sodat hulle dit later weer sal ken.  Roep nou een op die verhoog.  Steek u hand onder die sakdoek in, en terwyl u maak asof u die R2.00 stuk in u sakdoek plaas,ruil n dit om vir die stukkie glas,en laat die person op die verhoog die R2.00 stuk van bo af in die sakdoek hou,en hom bevredig,dat dit werklik daar is.  Hy laat nou die stukkie glas los en dit val in die water in die glasie.  U het intussen tyd om die R2.00 stuk in sy sak te laat val.  U gee die glasie af en die R2.00 stuk is verdwyn.  U gooi die water uit en die stukkie glas wat aan die bodem vaskleef is onsigbaar.  Tot die verbasing van die gehoor bring u nou die R2.00 stuk te voorskyn uit die persoon se sak.

DIE BEANTWOORDING VAN VRAE IN DIE VERSEËLDE KOEVERTE

(AFR) Gee kaartjies rond onder die gehoor,en sê hulle moet enige vraag wat hulle beantwoord wil hê daarop skryf.  Neem die kaartjies in,plaas hulle in verseëlde koeverte.  Die geeste word gevra om die vrae te beandwoord,die koeverte aan die kant oopgesny,en daar kom die antwoord op die kaart uit.  Die koeverte en andwoorde word vooraf preparteer, sny die sigkant van die koevert oop,en plak dit netjies op die gesig van die ander,sadat n sakkie gevorm word.Die antwoord word in hierdie sakkie geplaas.  Die vraag word dan in n koevert geplaas en verseël.  Die kant van die koeverte word afgesny, en die Towenaar dra sorg dat hy nie die vraag maar wel die andwoord uithaal.  Terwyl die persoon besig is om die antwoord te lees is daar baie kans om van die koevert onslae te raak.

THE RING ON THE STICK /DIE RING OP DIE STOK

(ENG)  This is an amazing trick and doesn't need much practice. Get 2 identical rings and a twig. Give the one ring to someone in the audience to inspect and hide the other one in your left hand. Now give them the twig to inspect. As soon as you receive the twig back slide the ring your holding in your left hand over it and keep it in that hand undetected (This will now look like your only holding the stick). Get two people from the audience to hold each end of the stick (try distract them by saying they must lift the stick higher/lower) while doing this hit your right hand (with the ring that you are hiding) on the stick and quickly make the ring that you were holding in your left hand on the stick turn. The audience will be looking at the ring on the stick (this gives you enough time to hide the other ring in your pocket)

(AFR) Hierdie is nou n baie goeie vertoning en vereis min oefening.Kry 2 ringe en n wandelstok.Gee een van die ringe aan die gehoor om te ondersoek,en verberg die ander een in u linkerhand.Gee hulle nou die stok om te ondersoek.So gou u dit terug kry,skuif u die ring in die linkerhand oor die stok en hou dit vas met die hand.Dit lyk asof u net die stok hou maar u het die ring ook.  Laat nou twee persone elkeen aan die stok vashou.  Trek hulle aandag af en sê die stok hoër of laer gehou moet word, en as hulle nog besig is om te probeer doen wat u vir hul sê,slaan u skielik teen die stok met die ring in die regterhand,U ruk u linkerhand terselfdertyd weg en laat die ring in die rondte draai,vinnig.Almal kyk nou na die draaiende ring,en u het baie tyd om die ander ring in u sak te versteek.