DIE BEANTWOORDING VAN VRAE IN DIE VERSEËLDE KOEVERTE

(AFR) Gee kaartjies rond onder die gehoor,en sê hulle moet enige vraag wat hulle beantwoord wil hê daarop skryf.  Neem die kaartjies in,plaas hulle in verseëlde koeverte.  Die geeste word gevra om die vrae te beandwoord,die koeverte aan die kant oopgesny,en daar kom die antwoord op die kaart uit.  Die koeverte en andwoorde word vooraf preparteer, sny die sigkant van die koevert oop,en plak dit netjies op die gesig van die ander,sadat n sakkie gevorm word.Die antwoord word in hierdie sakkie geplaas.  Die vraag word dan in n koevert geplaas en verseël.  Die kant van die koeverte word afgesny, en die Towenaar dra sorg dat hy nie die vraag maar wel die andwoord uithaal.  Terwyl die persoon besig is om die antwoord te lees is daar baie kans om van die koevert onslae te raak.

No comments:

Post a Comment